New PDF release: Ena Murray Omnibus 37 (Afrikaans Edition)

By Ena Murray

ISBN-10: 062405781X

ISBN-13: 9780624057819

In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag observe die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar commence werk, ’n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar denims en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik ’n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner! In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by way of haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nóg hy nóg sy vrou van veertig jaar het egter van dié dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig ’n tydelike pos as persoonlike geneesheer van ’n verwende Turkse meisie wat haar rug in ’n ski-ongeluk beseer het. Julene het gehoop om sodoende nie web ’n inkomste te verdien nie, maar ook vir die eerste keer in haar lewe die wêreld buite Suid-Afrika te verken. Maar sy is min voorbereid op die eksotiese sjarme en oorrompelende magnetisme van Istanboel – en veral een inwoner van dié Turkse stad . . . En in Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit down – aan die Universiteit van Hamburg, dáár waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .

Show description

Read or Download Ena Murray Omnibus 37 (Afrikaans Edition) PDF

Best other_1 books

Download PDF by Mary E. Sweeny,George Farmer,Neil Hepworth,Aaron Norman,Jeff: 101 Best Aquarium Plants (Adventurous Aquarist Guide)

The a hundred and one top Aquarium vegetation make aquascaping and holding fit aquatic vegetation easy by means of delivering transparent specialist recommendation and suggestions that drastically increase the hobbyist's possibilities of luck. It offers a hundred and one full-page species debts of vegetation that aren't in simple terms attractive in visual appeal yet can thrive in aquarium tanks.

Download PDF by Paul Pritchard: Deep Play: Climbing the world's most dangerous routes

Winner of the 1997 Boardman Tasker Prize for Mountain Literature, Paul Pritchard's Deep Play is a distinct, trendy and undying observation reflecting the pressures and rewards of hiking a number of the world's toughest and such a lot hard rock climbs. Pritchard began mountain climbing in Lancashire prior to relocating to affix the colourful Llanberis scene of the mid Nineteen Eighties, at a time while the adventurous improvement of the Dinorwig slate quarries used to be in complete swing.

Skating Thru Hockey: A Fan's Guide to Youth, College and the - download pdf or read online

Skating through Hockey: A Fan’s advisor to adolescence, university, and the pro video game presents the fundamentals for realizing hockey – together with some of the degrees, the way it is performed, and the fundamental offensive and protecting events. it's also a close-up examine what occurs earlier than, in the course of, and after the sport, in addition to an outline of a few of the commonest consequences and a thesaurus of phrases you'll listen from play-by-play announcers.

Download e-book for iPad: Responsive WordPress Themes using Bootstrap by Sunny Chanday by Sunny Chanday

A booklet for making your Responsive WordPress topics utilizing Bootstrap, HTML5, CSS3 with an instance code and lot extra.

Additional info for Ena Murray Omnibus 37 (Afrikaans Edition)

Sample text

Download PDF sample

Ena Murray Omnibus 37 (Afrikaans Edition) by Ena Murray


by John
4.2

Rated 4.06 of 5 – based on 48 votes